tuis

die riebeek vallei akkommodasie tariewe kontak ons



"Onse Kasteel" akkommodasie

Moderne Selfsorg akkommodasie was nog nooit so gemaklik, luuks en pret teen so 'n sakpas prys nie!
Drie aparte "en-suite" kamers huisves 6 volwassenes.
Kinders kan ook ge-akommodeer word op matrasse.

Elke kamer het 'n private ingang met veilige parkering.
Elk toegerus met 'n fasiliteit vir tee en koffie met eie yskas en mikrogolfoond vir daardie imprompto versnapering.

Moenie vergeet om swemklere saam te bring vir daardie lui lekker somerdae nie. LugreŽling en Pragtige uitsigte !


GPS Koordinate: 33023'13"S 18053'46"E

          

TERUG BOONTOE