tuis

die riebeek vallei akkommodasie tariewe kontak ons



Riebeek Kasteel - Juweel van die Swartland

As een van die mees gewilde kuierplekke in die Wes Kaap,
bied die Riebeek Vallei besoekers, 'n unieke belewenis.
Die pragtige natuur en plattelandse gasvryheid is toeganklik
en skaars 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Sentraal en naby aan bv. die Berg River Kano Marathon in Julie, die jaarlikse Olyffees in Mei en die PPC Marathon in Augustus. En vir 'n ware verrassing kom kuier in Desember en sien die liggies!

Hoe om by ons te kom kliek hier...

VIr meer inligting: kasteel@telkomsa.net


GPS Koordinate: 33023'13"S 18053'46"E

          

TERUG BOONTOE